WELKOM BY
Danie Sauer is een van Middelburg se bekendste ouditeure.
Danie het aan die Universiteit van Pretoria gestudeer en
het dan ook daar sy B.Compt. Hons. graad verwerf.
Die firma DANIE SAUER G.R. (SA) is ook een van die
sterkste oudit firmas in Mpumalanga. Die firma bestaan
uit Danie self en ‘n aantal klerke wie ook hulle B.Com.
grade het of nog daarmee besig is.
Die firma verrig onder andere die volgende dienste :
· Oprig van Beslote Korporasies, Maatskappye en Trusts
· Registrasie van persone en ondernemings vir Inkomstebelasting,
BTW, Streeksdienste Raad, Werkloosheid Versekeringsfonds ens.
· Verskye Rekenkundige dienste
· Belasting konsultasie en voltooiing van belasting forms.
· Alles gesteun deur vinnige en vriendelike diens.
H/V WES EN JAN VAN RIEBEECK
STRAAT
MIDDELBURG
MPUMALANGA
1050
POSBUS
1339
MIDDELBURG
1050
TEL. (013) 282-7258
FAX.
(013) 282-7021
E-POS
: [email protected]
Die firma is ook geregistreerde agente vir PASTEL rekenkundige
sagteware. Ons bied ook ‘n voortreflikke naverkoop diens op
alle PASTEL sagteware by ons gekoop.
Webblad opgestel deur
Cornel Nortje
Email : [email protected]